Die duurste spoormineraal is die een wat NIE WERK NIE

Die voerkraalprodusent poog om vleis so doeltreffend as moontlik te produseer en ‘n goeie winsmarge te genereer. Om bloot spoorminerale aan te vul vir ‘n gesonde bees met ‘n blink haarkleed is net nie die moeite werd nie. Waarom sal mineraalaanvullings die voerkraal-produsent dan baat? Hoefprobleme:Tot 70% van alle beeste wat uitgeskot word omdat hulle nie presteer nie en tot 16% van alle gesondheidsprobleme in die voerkraal kan aan hoefprobleme toegeskryf word. Die gemiddelde daaglikse toename (GDT) van beeste met hoefprobleme in die voerkraal is 5,5% laer as dié van gesonde diere. Oplossing: Sink is belangrik vir die sintese van strukturele proteïen in die hoefwand, handhaaf strukturele integriteit, herstel beskadigde epiteelweefsel van die hoef en verbeter dus hoefgesondheid. Availa-Zn® verminder die voorkoms van hoefprobleme en verhoog GDT (P<0,06).

(Download Article)

All posts

Chemuniqué empowers feed and food producers with the most innovative animal performance solutions, enabling our clients to consistently advance the efficiency of production.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *