ot 90% van die eiers wat afgegradeer word en nie heel as vars eiers verkoop kan word nie, is eiers wat gekraak is. Daarom speel eierdopgehalte ’n noemenswaardige rol in die ekonomie van ’n lêhoenderplaas. Henne se ouderdom speel ’n groot rol in dopgehalte, aangesien die gehalte afneem namate die hen ouer word. Die eiers…