Dit is belangrik om te verstaan hoe spoorminerale werk en dat ‘n goedgebalanseerde spoormineraalprogram van uiterse belang is om optimale produksie in die kudde te verseker. Spoormineraalvoeding moet net soveel aandag geniet as wat die ander bestuursprogramme op die plaas ontvang. Spoormineraalvoeding is in elke fase van die dier se lewe noodsaaklik, selfs van voor…