Hippokrates het eens op ’n tyd gesê alle siektes begin in ’n mens se dermkanaal. Hy het nie verniet bekend gestaan as die vader van moderne medisyne nie. Vandag weet ons dat hy werklik ’n baie slim mens was en iets verstaan het van medisyne waarvan ons moontlik al vergeet het. En net soos by…