Chemuniqué neem die #JerusalemaDanceChallenge aan

In sy nasionale toespraak op 16 September – toe hy aangekondig het dat die land na vanaf 21 September na Grendelvlak 1 beweeg – het President Cyril Ramaphosa die nasie verras met sy ondersteuning van Master KG’s trefferliedjie, Jerusalema, met Nomcebo Zikode. Hy het alle Suid-Afrikaners versoek om deel te neem aan die landwye dansuitdaging…

This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.