#YesMrPresident

YesMrPresident

Joining an initiative by SAPork, the Chemuniqué team is ALL IN to show our support for President Cyril Ramaphosa during these challenging times. The #YesMrPresident campaign is aimed at showing support to our leaders and our country by showing that we are playing our part in the correct way. “We believe that our leaders are…

#YesMrPresident

YesMrPresident

Die Chemuniqué-span, wat by ‘n inisiatief van SAPork aangesluit het, toon ons volle steun aan president Cyril Ramaphosa gedurende hierdie uitdagende tye. Die #YesMrPresident-veldtog is daarop gemik om ondersteuning aan ons leiers en ons land te betoon deur te wys dat ons op die regte manier ons rol speel. “Ons glo dat ons leiers elke…