Elitox®: Span die immuunstelsel in om mikotoksiene te beveg

Die bestuur van mikotoksiene in voer bly vir sowel vervaardigers as boere ’n groot uitdaging. Simptome wissel van subkliniese produksieverliese tot verlaagde reproduksie en akute mortaliteit.

Die oorsaak van hierdie kliniese en subkliniese simptome is die ontwrigtende uitwerking van mikotoksiene, wat aanleiding gee tot ’n gewysigde immuunrespons wat voortdurend energie van groei en reproduksie wegdreineer.

Klik hier om die artikel in Afrikaans te lees Click here to read this article in English