Chemuniqué neem die #JerusalemaDanceChallenge aan

In sy nasionale toespraak op 16 September toe hy aangekondig het dat die land na vanaf 21 September na Grendelvlak 1 beweeg het President Cyril Ramaphosa die nasie verras met sy ondersteuning van Master KG’s trefferliedjie, Jerusalema, met Nomcebo Zikode. Hy het alle Suid-Afrikaners versoek om deel te neem aan die landwye dansuitdaging ter viering van Erfenisdag.

Daar kan geen beter manier wees om ons Suid-Afrikanerskap te vier as om aan hierdie wêreldwye aksie, die Jerusalema-dansuitdaging, wat soos ‘n veldbrand versprei het, deel te neem nie. Die Jerusalema-lied waarvoor ek so lief is!

President Cyril Ramaphosa

Die span van Chemuniqué, wat reeds ook aan die #YesMrPresident-veldtog deelgeneem het, is weer eens trots om saam met mede-Suid-Afrikaners op te staan en te sê: Ons is saam hierin!”

Ons is trots om die bedryf te dien en ons rol met die grootste geloofwaardigheid, verantwoordelikheid, en integriteit rakende volhoubaarheid te vertolk.

All posts

Robyn Joubert is the marketing manager at Chemuniqué, contact Robyn at 074 252 3333 / robyn@chemunique.co.za.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *